Willem Johannes Pretorius

Geagte Personeel,

Graag wil ons, die familie van Willem Pretorius vir u uit die diepste punt van ons harte dankie se vir alles wat jul vir hom gedoen het gedurende sy tyd daar. Dankie dat jul almal jul harte oopgemaak het vir ons Eggenoot, Vader, Oupa, Broer en Vriend. Dankie dat jul sy laaste tydjie so gerieflik as moontlik gemaak het. Hy was omring deur dierbare goeie mense wat soveel omgegee het vir hul patiente en met repsek en liefde hanteer en help...

Dankie dat jul dit so gerieflik gemaak het vir ons moeder om die laaste tyd saam ons Vader te kon spandeer en dat jul daar was vir haar in die tyd van nood..Dankie vir jul vriendelikheid, behulpsaamheid, glimlaggies en al jul liefde en omgee.Dankie dat jul gedurende die afsterwe van Willem ons omsingel het met soveel meegevoel en liefde ...

Woorde kan nie genoeg ons dankbaarheid beskryf nie...

God seen elkeen van jul.

Al ons liefde

Monique, Gordon, Nathan, Kaylee, Lizette, Jaco, Xandre, Charlton, Chante, Deon, Wendy, Christan, Diaan, Rico, Sane, Riaan, Leoni, Jaun, Piet en die res van die Pretorius familie.


Die Here het die krag van 'n berg geneem
Die majesteit van 'n boom
Die warmte van 'n somer reen
Die kalmte van 'n stil see
Die vrywige siel van die natuur
Die vertroostende arms van die nag
Die wysheid van eeue
Die krag van 'n arend se vlug
Die vreugde van 'n lente oggend
Die geloof van 'n mosterdsaadjie
Die geduld van Job
Die diepte wat 'n familie nodig het...
en toe het die Here al hierdie kwaliteite bymekaar gevoeg
Daar was niks meer om by te voeg nie want sy meesterstuk was voltooi
en Hy het dit " Eggenoot, Vader, Oupa, Broer en Vriend" genome

Partners & Sponsors

  • Grayston Travel
  • Alberton Selfstorage
  • The Creative Cafe
  • Steve's Auto Tech & Diagnostics
  • Afripanel
  • Fusion Digital
  • Alberton Rekord
  • Phatman Designs
  • Sudwest Charcoal Experts
  • Grindrod
  • Reading Country Club
  • Mgwezi
  • AC Industriel Cleaning
  • SCS Archritecs
  • Coenbuild Logo2
  • Corner Stone

Contact Us

Contact Information


  • 010 442 5059

    This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

    +27 86 724 0480

    0520756

    096-632
  • Account Name
    Stepping Stone Hospice and Care Services

    Bank Name
    Absa

    Branch Code
    632005

    Account Number
    4086095643
  • Please enter your name & surname
    Please enter your email address



    Invalid Input
    Please let us know your message.
    Invalid Input

Directions

Events