Dinamika leerlinge reik uit na Hospice

Drie leerlinge van Hoerskool Dinamika het verlede week gewys hoe jongmense ook betrokke kan raak by gemeenskapsprojekte en so ‘n verskil kan maak in hulle medemens se lewens. Clorinda van Blerk, Jenilee Robinson en Renique Venter (voor) het op eie inisiatief sakke vol tweedehandse klere bymekaar gemaak en aan die Stepping Stone Hospice & Care Services in New Market Park geskenk. Vrywilligers by die Hospice verkoop die klere en fondse wat so ingesamel word, word dan vir die aankoop van medikasie aangewend. Personeel by die Hospice het die meisies toegespreek en hulle toegerus met ‘n beter insig oor die werksaamhede en die rol van ‘n Hospice binne ‘n gemeenskap.

Partners & Sponsors

  • Phatman Designs
  • Bosveld in die Stad
  • Grindrod
  • Fusion Digital
  • Mgwezi
  • Afripanel
  • Reading Country Club
  • Coenbuild Logo2
  • Sudwest Charcoal Experts
  • The Creative Cafe
  • Alberton Rekord
  • SCS Archritecs
  • AC Industriel Cleaning
  • Steve's Auto Tech & Diagnostics
  • Corner Stone
  • Alberton Selfstorage
  • Grayston Travel

Contact Us

Contact Information


  • 010 442 5059

    This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

    +27 86 724 0480

    0520756

    096-632
  • Account Name
    Stepping Stone Hospice and Care Services

    Bank Name
    Absa

    Branch Code
    632005

    Account Number
    4086095643
  • Please enter your name & surname
    Please enter your email address



    Invalid Input
    Please let us know your message.
    Invalid Input

Directions

Events