Muntlegging fondse na hospice

Met die vier van lentedag op 2 September 2016, het die sowat 1200 leerders van Laerskool Randhart ‘n muntlegging gehou ten bate van Stepping Stone Hospice & Care Services. Verlede Dinsdag is die opbrengs van die muntlegging, net oor die R13 000, aan die bestuurshoof van Stepping Stone, Tersia Burger, tydens die skool se oggendbyeenkoms oorhandig.

In haar bedankingstoespraak het Tersia aan die leerders verduidelik wat die doel van ‘n hospice is en waarvoor die leerders se fondse aangewend sal word. “Tans kan ons die kinders in ons fasiliteit versorg nie. Maar met ons “Brick by Brick” projek waarmee ons nou geld insamel vir aanbouiings, gaan ons ‘n deel inrig net vir jong kinders waar hulle net die beste sorg kan kry en waar hulle ouers en familie hulle 24 uur ‘n dag en nag kan besoek”. Hier met die oorhandiging is Tersia Burger, Caitlyn Fairman (voorsitter van die gemeenskapsraad), projekleier Retha van As en skoolhoof, mnr Deon van Zyl.

Partners & Sponsors

  • Coenbuild Logo2
  • Alberton Rekord
  • Sudwest Charcoal Experts
  • Alberton Selfstorage
  • Afripanel
  • Grindrod
  • SCS Archritecs
  • Steve's Auto Tech & Diagnostics
  • Corner Stone
  • Mgwezi
  • The Creative Cafe
  • Grayston Travel
  • Fusion Digital
  • AC Industriel Cleaning
  • Phatman Designs
  • Reading Country Club

Contact Us

Contact Information


  • 010 442 5059

    This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

    +27 86 724 0480

    0520756

    096-632
  • Account Name
    Stepping Stone Hospice and Care Services

    Bank Name
    Absa

    Branch Code
    632005

    Account Number
    4086095643
  • Please enter your name & surname
    Please enter your email address



    Invalid Input
    Please let us know your message.
    Invalid Input

Directions

Events