Muntlegging fondse na hospice

In haar bedankingstoespraak het Tersia aan die leerders verduidelik wat die doel van ‘n hospice is en waarvoor die leerders se fondse aangewend sal word. “Tans kan ons die kinders in ons fasiliteit versorg nie. Maar met ons “Brick by Brick” projek waarmee ons nou geld insamel vir aanbouiings, gaan ons ‘n deel inrig net vir jong kinders waar hulle net die beste sorg kan kry en waar hulle ouers en familie hulle 24 uur ‘n dag en nag kan besoek”. Hier met die oorhandiging is Tersia Burger, Caitlyn Fairman (voorsitter van die gemeenskapsraad), projekleier Retha van As en skoolhoof, mnr Deon van Zyl.

  • Home
  • Muntlegging fondse na hospice

© Powered by Phatman Designs.

Debit Order Entry