“Movember” fondse na Hospice

“Movember” word jaarliks in November gevier waartydens manne wêreldwyd gevra word om snorbaarde te groei om bewusmaking te skep rondom prostaatkanker en ook depressie onder mans. Hier met die oorhandiging van die fondse is Johan Schutte (waarnemende hoof); Francois Oosthuizen; Anet Rademeyer; Tersia Burger (Hospice); Marnus Wessels en Dewald de Kock.

  • Home
  • “Movember” fondse na Hospice

© Powered by Phatman Designs.

Debit Order Entry