Dinamika leerlinge reik uit na Hospice

die Hospice verkoop die klere en fondse wat so ingesamel word, word dan vir die aankoop van medikasie aangewend. Personeel by die Hospice het die meisies toegespreek en hulle toegerus met ‘n beter insig oor die werksaamhede en die rol van ‘n Hospice binne ‘n gemeenskap.

{module Contact Us Now}

  • Home
  • Dinamika leerlinge reik uit na Hospice

© Powered by Phatman Designs.

Debit Order Entry