Radio Raps stel nie teleur

Die sowat 300 aanhangers van die gewilde Jonathan van Radio Raps wie verlede Woensdag, 10 Augustus die Alberton Rugbyklub se boma volgepak het, het beslis nie teleurgesteld huistoe gegaan nie.

Sy vertoning ten bate van Stepping Stone Hospice in Alberton het luide applous ontlok. “Laat ek jou só sê” is briljant deur Jonathan saamgevat in ‘n eenmanstuk wat handel oor dinge van die lewe wat alledaags is en ons kan irriteer. Tussen die gelag deur was daar ook oomblikke wat die gehoor kopskukkend met menige van sy sêgoed saamgestem het.

Sowat R50 000 is uiteindelik vir hospice met hierdie aand se verrigtinge ingesamel. ‘n Helikoptervlug vir ‘n vier-bal na die Parys Gholfbaan langs die Vaalrivier, was opgeveil asook vakansies na die Elements en Pinnacle Point oorde.

Radioraps 10
En die regte Jonathan!
Radioraps 7
’n Aanhanger…

Partners & Sponsors

  • Afripanel
  • SCS Archritecs
  • Reading Country Club
  • Grindrod
  • Coenbuild Logo2
  • Alberton Rekord
  • Fusion Digital
  • Mgwezi
  • AC Industriel Cleaning
  • Phatman Designs
  • The Creative Cafe
  • Alberton Selfstorage

Contact Us

Contact Information


  • 010 516 0033

    This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

    +27 86 724 0480

    0520756

    096-632
  • Account Name
    Stepping Stone Hospice and Care Services

    Bank Name
    Absa

    Branch Code
    632005

    Account Number
    4086095643
  • Please enter your name & surname
    Please enter your email address



    Invalid Input
    Please let us know your message.
    Invalid Input

Directions