Meer kaartjies beskikbaar vir Radio Raps se Jonathan

Danksy Alberton Rugbyklub se vinnige ingryping, kan menige aanhanger van die gewilde Radio Raps se Jonathan, wie nie kaartjies vir sy vertoning op 10 Augustus kon kry nie, nou gehelp word.

Hierdie vertoning ten bate van Stepping Stone Hospice in Alberton, was oorspronklik beplan om by Reading Country Club plaas te vind. Teen alle verwagtinge in het die kaartjies so vinnig verkoop dat verskeie mense weggewys moes word as gevolg van beperkte spasie.

Brenda Peach van Stepping Stone Hospice en organiseerder van hierdie fondsinsamelingsfunksie, verduidelik dat ‘n gesprek met Alberton Rugbyklub se Manie Reyneke en Stefan Fourie daartoe gelei het dat die rugbyklub goedgunstelik hulle boma by die klub in Florentia, Alberton beskikbaar maak vir die funksie.

“Waar ons aanvanklik net 140 mense kon akkommodeer, kan 300 mense nou met gemak die vertoning kom geniet.”

Laat ek jou só sê word briljant deur Jonathan saamgevat in ‘n eenmanstuk wat handel oor dinge van die lewe wat alledaags is en ons kan irriteer. Hierdie gewilde komediant is veral bekend vir sy sê-goed soos “Lekker boys”, "Da vat hy", "Okeey", "Olraait" en Basics boys, basics.”

Die toegangsfooi van R350 per persoon sluit ‘n aandete in. Verskeie pryse kan ook gewen word, onder andere ‘n helikoptervlug vir ‘n vierbal om ‘n rondte gholf op die Parys Gholfbaan te gaan speel.

Kontak Brenda Peach vir kaartjiebesprekings: 063 648 1408 of This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.. Let wel, daar is ‘n ouderdomsbeperking, geen kinders onder 16 jaar as gevolg van taalgebruik in die vertoning.

Partners & Sponsors

  • Steve's Auto Tech & Diagnostics
  • Coenbuild Logo2
  • Afripanel
  • Mgwezi
  • Alberton Selfstorage
  • Phatman Designs
  • Grayston Travel
  • SCS Archritecs
  • Fusion Digital
  • Corner Stone
  • AC Industriel Cleaning
  • Reading Country Club
  • Sudwest Charcoal Experts
  • Alberton Rekord
  • Grindrod
  • The Creative Cafe

Contact Us

Contact Information


  • 010 442 5059

    This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

    +27 86 724 0480

    0520756

    096-632
  • Account Name
    Stepping Stone Hospice and Care Services

    Bank Name
    Absa

    Branch Code
    632005

    Account Number
    4086095643
  • Please enter your name & surname
    Please enter your email address



    Invalid Input
    Please let us know your message.
    Invalid Input

Directions

Events



Courageous Conversations

About Courageous Conversations

Working at a hospice exposes us to every kind of human emotion and experience. What we have learnt is that we all have a story. We all experience heartbreak, heartache, uncertainty and difficult times in our lives. Courageous Conversations was borne out of this knowledge. Courageous Conversations is about talking about the 'unspeakable' issues that we are often confronted with and have no outlet to express or learn coping mechanisms for…

Read more